NHK Montana

Lewe

in oorvloed

Lewe

in oorvloed

vanweë genade

Gemeente Montana bestaan vanweë die genadige wil van ons Vader om hier, aan die noordekant van die pragtige Magaliesberg, ’n gemeente te skep wat Hom aanbid en dien. Ons glo dat ons Here, Jesus Christus, ons geroep het om hier gestalte te gee aan God se Koninkryk. Ons glo dat elkeen genadegawes van die Vader ontvang, en deur die kragtige werking van die Heilige Gees word ons inspireer om die liggaam van Christus hier te wees.

EREDIENSTYD

Sondae om 08h30

AANLYN

Aanlyn dienste

– Klik hier –

SOSIALE MEDIA

DIENSTYE

Sondae om 08h30

AANLYN

Klik hier om meer te leer.

SOSIALE MEDIA

Aanlyn

Jaartema

Hy sê toe vir hulle: “Kom saam, dan sal julle sien.” Hulle het toe gegaan en gesien waar Hy tuis gaan. Dit was omtrent vieruur die middag, en hulle het die res van die dag by Hom gebly.

– Johannes 1:39

nhk-montana-botton-white-shade